K
R
I
P
T
I
E
K
WELKOM TERUG, GEBRUIKER
Kliek hier om 'n betalende ondersteuner te word

Profiel

Jou e-pos kan nie hier verander word nie.

ONDERSTEUNER: NIE AKTIEF NIE
JOU KRIPTIEK-TELLING: 0
JOU DILEMMA-TELLING: 0 JOU BLITSTIEK-TELLING: 0 JOU SLIMSTIEK-TELLING: BINNEKORT

Jou Kriptiek-telling is die som van jou Dilemma- en Blitstiek-tellings (Slimstiek volg later).

DILEMMA

0
Algeheel (totaal)
Laas opgedateer
Vandag
Laas bereken

Dilemma: Telling & ranglys

  • Jy kry 6 raaiskote om elke dag se Dilemma op te los.
  • Hoe minder raaiskote jy nodig het, hoe meer punte kry jy.
  • 150 punte vir ’n oplossing in 1 raaiskoot
  • 135 punte vir ’n oplossing in 2 raaiskote
  • 120 punte vir ’n oplossing in 3 raaiskote
  • 110 punte vir ’n oplossing in 4 raaiskote
  • 105 punte vir ’n oplossing in 5 raaiskote
  • 100 punte vir ’n oplossing in 6 raaiskote
  • As jy nie die woord in ses raaiskote kry nie, verloor jy 50 punte.
  • ’n Lopie (ononderbroke sukses) van meer as 5 dae gee vir jou 'n 10%-lopiebonus vir die dag op al jou Dilemma-punte.
  • Betalende Kriptiek-ondersteuners kry ’n 10%-bonus by hul totale Dilemma-telling.
  • Jou algehele Dilemma-telling is die som van al jou vorige dae se tellings, met lopie- en ondersteunerbonusse bygereken.

BLITSTIEK

0
Algeheel (totaal)
Laas opgedateer
Vandag
Laas bereken

Blitstiek: Telling & ranglys

  • Die ranglys wys die dag se 10 beste tye.
  • Jou naam verskyn hoogstens een keer op die dag se lys, en ’n beter tyd vervang jou vorige swakker tyd.
  • 200 punte vir ’n voltooiing in onder 30 sekondes
  • 100 punte vir ’n voltooiing in onder 60 sekondes
  • Jy kry bonuspunte vir jou posisie op die ranglys om 23:55:
  • 1ste plek – 200 punte
  • 2de plek – 175 punte
  • 3de plek – 150 punte
  • 4de plek – 125 punte
  • 5de plek – 100 punte
  • 6de plek – 75 punte
  • 7de plek – 50 punte
  • 8ste plek – 40 punte
  • 9de plek – 30 punte
  • 10de plek – 20 punte
  • Betalende Kriptiek-ondersteuners kry ’n 10%-bonus op die dag se ranglyspunte.
  • Jou algehele Blitstiek-telling is die som van al jou vorige dae se bevestigde tellings, met ondersteunerbonusse bygereken.