Oor Kriptiek
Kriptiek en die speletjies en raaisels daarop word deur Willem Kempen gebou as 'n bymekaarkomplek vir Afrikaanse woordverslaafdes.
Kontak hom gerus by willem.kempen@kriptiek.com of gebruik ons kontakvorm as jy kommentaar, wenke of voorstelle het vir hoe ons die projek aan die gang kan hou.